Author

DIE MAN VAN VENUS

Op hul reis deur die ruimte was hulle slegs vir ’n kort oomblik in aanraking met die vriendelike man van Venus, maar vir die twee aardbewoners was dit ’n ondervinding wat hulle nooit weer sou kon vergeet nie.

Intussen wag daar op aarde ’n ontstelde jong vrou in vertwyfeling op hul terugkeer, want sy het steeds dieper weggesink in die genadelose greep van ’n bende skurke, wat bereid is om die gees van die mens vir hul eie stoflike gewin te verkry deur middel van ’n verslawings pil.