Henk Human is ʼn bobaas vegter met karate en gebruik hy dit onder andere handig in sy werk om enigeen wat enige tipe probleem optel, dit vir hulle te help oplos, maar natuurlik teen ʼn prys.
KeywordsIN DIE KLOUE VAN KAMERAAD KRISTOF - HENK HUMAN REEKS
Henk Human het lanklaas ’n moeiliker probleem gehad om op te los. ’n Wetenskaplike by ’n weerstasie ontdek ’n instrument wat Suid-Afrika beheer gee oor al die weerstelsels van die wêreld.
Hoe Rusland daarvan te hore gekom het, bly ’n groot geheim. Henk Human moet egter al sy talente gebruik om hierdie ongelooflike instrument uit die Russiese spioene se hande te hou. En van almal was die rooikop nooi van die Russe sy grootste vyand.
#HenkHumanReeks