Author

FABEL RETIEF REEKS - DIE NOODLOTTIGE DATUM

Toe Ulrich Oortman die gawes van die Goue Draak in ontvangs geneem het en besluit het om dit net vir homself te hou, het hy klaarblyklik nie besef wat hy homself vir die verre toekoms op die hals haal nie... Toe daar ’n geheimsinnige moord in net so ’n geheimsinnige winkeltjie in die Goudstad plaasvind en oud-speurder Fabel Retief besluit om hand by te sit, in sy poging om die geheim te probeer oplos, het hy ook nie kon dink waarheen dit hom sou voer en deur watter dodelike gevare dit hom sou lei nie...

#fabelretiefstories