Author

FABEL RETIEF REEKS - MOORD AAN BOORD SKIP

Fabel Retief is met vakansie per boot na Engeland. Hy wil rus, maar daardie pragtige meisie het sy aandag getrek. En toe sy eers vir hom vra om haar baas op te pas, het die moeilikheid vir hom in alle erns begin en toe haar baas boonop spoorloos van die skip verdwyn, was die gort behoorlik gaar. Fabel moet al sy jare se vernuf as speurder toepas om die saak te kan oplos, waar een geheim na die ander bly opduik.

#fabelretiefstories