Author

TAMAR REEKS - TAMAR EN DIE INDRINGERS

Twee safari’s, een van die noorde en een van die weste bring oornag in Tamar se vreedsame koninkryk, agterdog en spanning. Vir die tweede keer bots hy met die beskawing en voel sy hartsnare eienaardig geraak deur ’n beeldskone meisie, Tina, wat met haar vader en vriend die oerwoud binne gedring het...




  • Andy Kotze
    17 Oct 2019

    Jammer die skrywer het die reeks nie langer gemaak nie. Ek het myself net begin inleef daarin.