Author

VYF SAHARA WOESTYN KORTVERHALE

Hierdie eboek bevat vyf lekkerlees kortverhale wat almal in die magtige en snikhete Sahara woestyn afspeel. Daar is iets vir almal om te geniet. Van oorlog met Arabiere, tot geheime tempels, groot skatte en verskeie raaisels wat in die stories opgelos moet word. As jy dus hou van kortverhale wat met genoeg aksie, drama en selfs 'n bietjie romanse, lees dan gerus hierdie verhale. 




  • James Kellerman
    17 Oct 2019

    Kon die boek nie neersit voor ek dit eers klaar gelees het nie!