Author

BAANBREKERS REEKS  -  VLAMME IN DIE KALAHARI

Helm du Plessis, ’n vooraanstaande grensboer van die Noordwestelike Provinsie, is met honderde osse op pad na die Kimberley se mark. Hy word egter koelbloedig vermoor deur blanke veediewe. Sy dogter Ansie en Ryk Schoonraad agtervolg hulle met die doel om wraak te neem. Die twee ondergaan verskriklike folteringe toe die boewe daarin slaag om hulle op ’n paar geleenthede in die hande te kry...




  • Ben de Vries
    20 Oct 2019

    Deesdae gaan mens ver moet soek om nog sulke skoon en heerlike vermaak vir oud en jonk te vind om te lees. Goeie leesstof.