Henk Human is ʼn bobaas vegter met karate en gebruik hy dit onder andere handig in sy werk om enigeen wat enige tipe probleem optel, dit vir hulle te help oplos, maar natuurlik teen ʼn prys.
KeywordsDIE ROEKELOSE MANNEKYN - HENK HUMAN REEKS
Suid-Afrika is besig om sy verdediging uit te brei en ons vyande wil graag alles daarvan af weet. Wat se wapens ons aanskaf, waar die nuwe wapenfabrieke gaan kom, ensomeer. Vir die doel gebruik hulle ’n roekelose, maar pragtige mannekyn.
Wat sal die gevolge wees as sy daarin slaag om ’n hooggeplaaste Staatsamptenaar in haar kloue kry en hom begin afpers? Henk Human is gou op die toneel om met die roekelose mannekyn se bende slaags raak en te keer dat hulle in hul doel slag.
#HenkHumanReeks